Suid Afrikaners se 60 dae van onderdanigheid aan die ...
May 24, 2020·Meeste lande in Afrika het nie voedsel nie en daar is miljoene mense honger. Intussen word ons landbouers nie toegelaat om hulle patrollies op plaasvlak te doen nie- en daagliks word miljoene rande se oeste, vee en ander produkte van die lande gesteel. Maar nog steeds produseer ons landbouers genoeg voedsel.