Pakistan - Wikipedia
Pakistan beslaan 'n oppervlakte van 881 913 en 'n bevolking van 212 742 631 in 2017 gehad. Die hoofstad is sedert 1960 Islamabad en die grootste stad is Karatsji.Ander groot stede sluit in Faisalabad, Gujranwala, Hyderabad, Lahore, Multan, Pesjawar, Quetta en Rawalpindi.Die amptelike tale is Engels en Oerdoe (ook nasionale taal), terwyl ander tale soos Beloetsji, Kasjmiri, Pandjabi, Pasjtoe ...